Oppi Hoek
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 15 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
-
Vanaf
R640R576 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppi Hoek bied gerieflike verblyf in die dorpie Harrismith, in die Vrystaat. Die dorp dien as 'n poort na die Drakensberge en is 'n gewilde vulstasie.
Verblyf word op die eienaars se perseel gebied in 'n keuse van 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk.
Die eerste eenheid is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en basiese toebehore.
Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Die kombuis is goed toegerus met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie en ketel.
Bykomende geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Besoekers aan Harrismith kan voetslaan, 'n verskeidenheid watersport by die Sterkfonteindam, bergfietsry, pieknieks in die botaniese tuine en gholf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Oppi Hoek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang