Successfully reported
+20

Oppi Hoek

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 15 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R640 R576 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppi Hoek bied gerieflike verblyf in die dorp Harrismith in die Vrystaat. Die dorp dien as wegbreek na die Drakensberge en is 'n gewilde plek vir gaste om hul batterye te herlaai.

Verblyf word op die eienaar se eiendom gebied en beskik oor ’n keuse van 2 eenhede waarin daar 2 gaste in elk kan slaap.

Die eerste eenheid is ideaal vir 2 gaste en het ’n privaat ingang. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor ’n kombuisie wat met ’n yskassie, mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en basiese eetgerei toegerus is.

Die tweede eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort. Die kombuis goed toegerus met ’n mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie en ketel.

Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Besoekers aan Harrismith kan voetslaan, 'n verskeidenheid watersporte by die Sterkfonteindam, bergfietsry, pieknieks in die botansiese tuin en gholf geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Eloise B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike goeie diens. Netjies en skoon. Gerieflik. Alles wat nodig is vir oornag op reis.
Aug 2025
Kim S
Saam met vriende
5.0
Would stay there again if I was in the Harrismith area. Marius and his wife made us very welcome. The rooms were clean, tidy and the sh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Barry D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die plek aanbeveel, en sal baie beslis weer daar gaan oornag. Baie vriendelike ontvangs, kamer is voldoende toegerus, baie netjies en skoon. Sal d...
Sien meer
Jun 2025
Henry L
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. Enjoyed our stay. Toilet and shower unit very small.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Douw V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese wooneenheid en ruim genoeg. Baie lekker gebly. Sal weer daar oor bly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Oppi Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1SBXzEBTTPv7XPKyKXIfTerpaaQsCzjNWssaASgBghQ045JadC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R576 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 25 Boys Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -28.274321267113 29.129429478505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang