Successfully reported

OppiDam Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Emmerentia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Keurige gastehuis, goed geleë en mooi uitsig oor die dam. Ons vyf vriendinne het heerlik gekuier! Baie mooi en keurige gastehuis wat baie goed ingerig is en aan al ons behoeftes voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
5.0
Sep 2025

Awesomeness. What an awesome place to stay. I'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly. Ons het regtig baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Maria
OppiDam Gastehuis
Hallo Amanda, baie dankie vir die mooi verwysing. Ek waardeer dit. Vriendelike groete Ansie

Lorraine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Die braaidek met sy uitsig oor die dam is 'n bonus. Dit was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit is die mooiste, en skoonste huis wat ek al ooit in gebly het. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Rustig, stil, gaan vir seker weer daar tuisgaan! Uitstekende verblyf, baie netjies en skoon, gasvrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coralie G
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfect view. We’ve really enjoyed staying at Oppidam Guesthouse. The pool was perfect and the view was so beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie goed toegerus en die swembad is 'n groot bonus vir die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie lekker en gemaklike huis om in oor te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Great hosts, clean place, amazing view. Great stay, but all fans need to be repaired. They would like generators, and without a fan, you cannot sleep in the heat. With the noise it makes, it is even harder to get rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Maria
OppiDam Gastehuis
Dear Robyn, I am so sorry to hear about the fans. I wasn't aware of it. I would appreciate it if you notified me. But I will definitely see that the matter gets attention. Kind regards, Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 650
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 345 Variegata Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA748787e29b4d490d4068605324e8aaf985ed787ee4c5b661569d700c536a1267a0c29954420d528711bddb97a81c9f1a5cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 345 Variegata Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.003048748419 24.745136029253
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang