Oppie-Hoek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1948 Farewell Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppie-Hoek bied 2 bekoorlike selfsorg-eenhede met 'n privaat ingang en is aan die eienaar se hoofhuis geheg. Dit is gerieflik geleë in Ramsgate, ongeveer 4 km van Southbroom se hoofstrand, net meer as 1.5 km van die naaste strand en 6 km van Ramsgate se hoofstrand.
Hierdie woonstelle is ontwerp om 2 gaste te akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien vir gaste se gerief. Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie in, kompleet met 'n induksieplaat (eenheid 1) en 'n tweeplaat-gasstoof in eenheid 2, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware. Gaste kan hul maaltye geniet by die knus eetkamertafel met 2 sitplekke (eenheid 2) of ontspan op die gemaklike rusbank. Vir vermaak is 'n platskerm-TV met Openview ook beskikbaar. Daarbenewens bied die privaat patio buite die eenheid die perfekte plek om te ontspan en af te skakel na 'n besige dag.
Gaste kan versoek dat die draagbare braai na die eenheid gebring word. Veilige parkering word voorsien om gemoedsrus te verseker gedurende u verblyf.
Let asseblief daarop dat ons nie hondevriendelik is nie, aangesien daar 'n vriendelike hond op die perseel is wat dink elke gas is hier om haar te besoek. Sy hou net daarvan om vir almal hallo te sê.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Greta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1948 Farewell Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oppie-Hoek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1948 Farewell Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang