Oppikoppi
Beskrywing
Die Walker View-eenheid front na noord en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het sy eie ingang en 'n stoep met 'n gedeeltelike uitsig oor die baai. Die oopplan-eenheid is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Die eenheid het 'n TV en WiFi is beskikbaar vir stromingsdienste. 'n Losstaande braai is beskikbaar en 'n skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. 
Let wel dat die Walker View-eenheid nie toegerus is vir selfsorg nie. Daar is nie 'n stoof en oond nie, maar wel verhit- en eetgeriewe. 
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Oppikoppi Selfsorg bied slaapplek vir 3 volwassenes. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n enkelbed. 'n Bababedjie is gratis te gebruik. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n outomatiese wasmasjien. Gaste het veilige parkeerplek in die binnehof, wat toeganklik is met 'n afstandbeheerder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. 
Let wel dat die Walker View-eenheid nie toegerus is vir selfsorg nie. Daar is nie 'n stoof en oond nie, maar wel verhit- en eetgeriewe. 
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 16 Botha Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang