Successfully reported

Opstal Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Menitsa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike kamer, baie skoon, mooi omgewing. Sal beslis weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Wonderlik gewees. Ek bly altyd by Opstal Gasteplaas as ek in Potchefstroom moet kom woon, en ek sal weer in die toekoms. Ek bly altyd baie lekker, die diens is puik en die personeel baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netjiese kamers en vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Ek is per WhatsApp laat weet van pantoffels wat agtergebly het wat ek kon gaan oplaai net voor ek uit die dorp gery het. Ek het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut fantasties. Dit is regtig 'n groot gunsteling, altyd netjies en veilig, en naby universiteit en winkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gemaklik. Enjoyable and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goed geleë, baie skoon en netjies. Baie netjiese verblyf. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja D
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfek! Het baie lekker gebly by Opstal. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon. Netjies. Veilig. Waarde vir geld. Goed geleë. Baie lekker. Netjies. Spasie. Goed geleë. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ja, dit was 10 uit 10. Sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Gerieflik vir sakereis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 526

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 263 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang