Successfully reported

Optibos

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Willem F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelukkig lekker paar dae. Baie mooi plek, sal vir seker weer wil gaan. Baie diere gesien vanaf die stoep, niks het kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Absolute hemelse wegbreek! Hartseer om huis toe te kom! Ons wegbreek by Optibos het alle verwagtinge oortref! Die huis was skoon, huislik en gerieflik ingerig. Ons het alle geriewe wat ons benodig het, en selfs meer tot ons beskikking gehad en beplan reeds om volgende jaar terug te gaan na Optibos. Ons gaan elke jaar Marloth Park toe en Optibos was regtig een van die lekkerste huise waar ons nog gebly het. Die eienaar was so behulpsaam en betrokke en was te alle tye beskikbaar. Baie dankie, ons waardeer dit ongelooflik baie en Optibos. Ons Vrystaters sien jou volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Baie dankie, Colette, vir so 'n lekke resensie. Ek waardeer dit baie. En dankie dat julle met soveel respek na ons huis kyk! Julle is heerlike gaste om te hê. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Toy P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ons het baie diere gehad wat die huis besoek het. Ons sal weer Optibos besoek. Claudette is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kuier was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Baie dankie, Toy, vir 'n baie goeie resensie. Baie dankie dat julle vir Optibos met die grootste respek hanteer het - ons waardeer dit baie. Laat weet gerus wanneer julle weer wil kom - julle is baie welkom!

Cynthia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ongelooflike, rustige ontspanning. Die week was net te kort. Maar in die tydjie het ons die boslewe terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer baie. Julle is baie welkom om weer by Optibos te kom bly!

Nonkosi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Relaxing. Optibos is a beautiful place, and it is a good space when you want to escape the busy city life. The animals roaming around it were exciting; I loved the experience. It was rejuvenating to be there, and Claudette is an excellent host. I will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Hi Nonkosi. Thank you so much for a very positive review. I really appreciate it. You are more than welcome to visit Optibos again.

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike netjiese huisie wat goed toegerus is, met alles wat jy benodig. Dis lekker. Heerlike netjiese huisie wat goed toegerus is, met alles wat jy benodig. Dis lekker privaat en baie diere het kom kuier. Sal Optibos beslis voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Hi Magda Baie dankie vir 'n baie positiewe resensie! Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom om weer te kom bly by Optibos.

Werner W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

All you need and very private. Brilliant stay and awesome location. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Hi Werner, Thank you so much for an excellent review. We really appreciate it. You are more than welcome to come and stay again!

Nicholette C
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Relaxing. It is a beautiful house and the position is great. The rustic design outside is really nice. We really enjoyed the house and amenities on offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Hi Nicholette. Thank you for a very positive review. I really appreciate it. And thank you for treating our house with respect. You are very welcome to visit again!

Minette B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Gaan kuier gerus by Optibos. Die huis is baie goed toegerus. Baie goed toegerus. Goeie ligging, sonpanele, swembad en lugverkoeling vir daardie besondere warm bosveld dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Claudette
Optibos
Hi Minette. Baie dankie vir 'n "lekke" resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is baie welkom om weer in die bos by ons te kom bly.

Erine R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Rustige stil verblyf, baie wild gesien en kon lekker ontspan. Verblyf was perfek vir 'n kort wegbreuk. Netjies plek, groot genoeg vir 3 paartjies om te deel of gesien met kinders. Kombuis is toegerus met alles wat nodig is. Bonus was die swembad om in af te koel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Claudette
Optibos
Baie dankie Erine vir die positiewe resensie. Julle is baie welkom om weer te kom bly by Optibos!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ca15b0792a20a54fdb3796afb10a5e3ba0cd82f5b42a4c082df944cda32f4e7450c26cbe6521cb38088a80a5f16bd01aee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 531 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37196 31.75996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang