Optibos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Optibos is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark wat grens aan die Nasionale Krugerwildtuin. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin van 6 of 'n groep vriende. Dit is naby winkels en restaurante.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 3 en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea beskik oor 'n rusbank, etenstafel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is 'n heerlike privaat kuierarea met 'n swembad en 'n boma met 'n braai.
Wild en voëls kan in die omgewing gewaar word. Let asb. daarop dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie en dat kinders en volwassenes wat nie kan swem nie, altyd onder toesig moet wees.
Die huis het 'n sekuriteitsalarm en 'n afstandbeheer-noodknoppie. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Optibos maak gebruik van sonkrag. Slegs die swembad en lugversorging is afhanklik van die plaaslike kragnetwerk en koopkrag word gedeeltelik daarvoor voorsien. Indien ekstra krag benodig word, moet dit op eie koste aangekoop word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Claudette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Optibos het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang