Optibos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Optibos is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels en restaurante.
Die huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Al die slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Wi-Fi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat buite-area met 'n swembad en 'n boma met 'n braai.
Wild en voëls kan in die omgewing opgemerk word. Neem asseblief kennis dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie en kinders sowel as volwassenes wat nie kan swem nie, moet te alle tye onder toesig wees.
Die huis het 'n sekuriteitsalarm en 'n afstandbeheer met 'n paniekknoppie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die huis word deur sonkrag aangedryf. Dit is net die swembad en lugversorging wat op die plaaslike kragnetwerk aangewese is. Voorafbetaalde elektrisiteit word voorsien, maar enige bykomende koste is vir die gas se eie rekening.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Claudette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Optibos het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 531 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang