Opulent Heights @ Westpoint
Beskrywing
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Een badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en wasmasjien. 'n Eetkamertafel met sitplek vir ses is beskikbaar vir etes. Die sitkamer is gemaklik ingerig met 'n bank en 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste. Die leefarea lei na 'n balkon met skilderagtige uitsigte oor die stad. Hoëspoed-WiFi is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 89 Grayston Drive, Sandton, 2198, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang