OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n privaat balkon, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en wasbak.
Die kombuis het al die nodige toerusting om kos mee te kook asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Die kompleks is ommuur en bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir voertuie. Die gimnasium, braai-area en swembad op die perseel is beskikbaar vir gaste se gebruik teen geen ekstra koste. Die kompleks is ook ideaal geleë naby die Oos-Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n radius van 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang