Successfully reported
+17

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met bad en handstort, wasbak en toilet. Die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale. Die eenheid is toegerus met gratis WiFi.

Hierdie volledig ommuurde kompleks bied 24-uur-sekuriteit en veilige, onderdakparkeerplek vir voertuie. Die fiksheidskamer, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel is gratis beskikbaar vir gaste se gebruik. Die kompleks is ideaal geleë naby die East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace, en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n radius van 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood-konferensiesentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnsGM1lmSfeHcPHI5zflDLa7q8EqYq9ROkVZoZaiFxLCHpTQJXT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175107735366 28.257321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang