Orange Grove Mosesberg Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 31 Jul 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die kaarthouer se ID of paspoort moet met inklok getoon word.
Kredietkaarte wat vir aanlyn betalings gebruik word, moet met inklok getoon word.
'n Ekstra matras is per eenheid teen R300 per nag beskikbaar.
'n Laat-aankomsfooi van R400 sal gehef word vir aankoms buite 14:00 - 19:00. Maak asb. seker dat die geskatte tyd van aankoms aan die span gekommunikeer word, en dat die span 'n nommer het vir die aankomende gas.
Besoekers is welkom, maar slegs bespreekte gaste mag op die perseel slaap.
Begeleide staptoere en bergfietshuur is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Bestuur, personeel of enige ander persoon wat met Orange Grove geassosieer word, sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, besering of siekte wat deur enige gaste of enige ander persoon opgedoen of gely word terwyl hulle op die perseel van Orange Grove is nie.
Die maksimum spoedbeperking op die plaas is 20km/h.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang