Successfully reported
+31

Orangegecko Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 181 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Orangegecko Cottage is in Phalaborwa, 'n dorp in Limpopo, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n lapa en 'n swembad.

Die verblyf is 2,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se ingang. Hans Merensky-gholfbaan, winkelsentrums en restaurante, soos Buffalo Grill & Bistro, is ook naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alwine E
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning plek met rustige atmosfeer. Pragtige en netjiese cottage. Modern met alles wat 'n mens benodig. Diens is puik. Ons cottage is elke dag skoong...
Sien meer
Okt 2025
Langelihle M
5.0
Pleasant. Peaceful, clean and well kept garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Cliff W
Saam met vriende
5.0
Baie rustig en 'n baie netjiese plek wat alles het wat jy nodig het. Wat 'n lieflike plek in 'n stil en rustige gedeelte van die dorp. Die diens is ui...
Sien meer
Sep 2024
Marthina K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly! Sal definitief weer daar bespreek! Verblyf is baie netjies, gemaklik en baie goed toegerus. Beddens is gemaklik en die twee badkame...
Sien meer
Jul 2024
Riaan H
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend en lekker gebly, alles skoon en netjies, diens baie goed. Fantasties, sal weer en weer gaan.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 181 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Orangegecko Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 181 Bataleur Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349037728f06e68e3874bf85a48217f5544355db57d697c720353b809ed34a9a0ee64fc0014aa1aaaf763090be9e1f69cb0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 181 Bataleur Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9259002 31.1285928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang