Successfully reported
+33

Oranjezicht Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 (A) Upper Orange Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 216 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oranjezicht Haven is 'n uitnodigende vakansiehuis wat historiese sjarme naatloos kombineer met moderne leefstyl in die hartjie van Oranjezicht, Kaapstad. Geleë aan die voet van die ikoniese Tafelberg, kan hierdie rustige huis 'n wonderlike opsie wees vir 'n groep vriende of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die lieflike oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n pragtige houtdek met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy 'n bietjie kwaliteit tyd saam geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 36 (A) Upper Orange Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oranjezicht Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 216
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 216
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 216
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 (A) Upper Orange Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe2a6dad5e3ee841459fb4bd3423fe90329be86f5b272ef98685229bccb0a0256c5543f5c9c3bf986a58fdb5527fd93a69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 216 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 36 (A) Upper Orange Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.942838412696 18.413742357164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang