Successfully reported

Orchard Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2025 tot 31 Mrt 2026.

Prys sluit in
Huisreëls

Partytjies en musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen rook word in die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Persone wat hierdie perseel gebruik doen dit op eie risiko. Die gasheer en eienaar sal nie verantwoordelik wees vir enige skade wat aan 'n gas of hul besoekers veroorsaak word wanneer die fasiliteite gebruik word en skade/beserings wat tydens jou verblyf mag voorkom nie en is ook nie verantwoordelik vir die verlies van besittings tydens jou verblyf by die kothuis nie.

Deur Orchard-kothuis in McGregor te bespreek, en die sleutels te aanvaar, erken jy en jou vriende en/of familie wat saam met jou by Orchard-kothuis in McGregor bespreek, hierdie feite en vrywaar die eienaar en werknemers van eise van enige aard.

Maak asb. die vensters en deure toe wanneer julle die kothuis verlaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe759be906e16ee1dbb9dcdc567a0dd31a7b8541d9ce6d0a5b4eb8f22e5113cdfd515a271c3f4d092b871e45160760825b99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang