Successfully reported
+9

Oribi Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Oribi Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oribi Rest is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks binne maklike bereik van die see in Jeffreysbaai. Geleë in 'n rustige omgewing met gedeeltelike see-uitsigte, is hierdie eiendom ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne kustoevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die oopplan-leefarea bied 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv, en maak oop op 'n balkon met 'n buite-eetstel en ingeboude braaigeriewe.

Gaste kan 'n wandeling na die nabygeleë see neem, verskeie strandaktiwiteite geniet, plaaslike restaurante besoek of plaaslike besienswaardighede verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ina Marie P
Saam met vriende
5.0
Wonderlike kuier plekkie! Ons het baie lekker hier oorgeslaap. Dit was 'n vinnige kuiertjie, maar sal die plek beslis aanbeveel. Goed uitgerus met all...
Sien meer
Aug 2025
Nicola P
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Die woonstel is pragtig en skoon. Ons het baie lekker gebly. Dominique is 'n baie goeie gasvrou.
Apr 2025
Claire K
Gesin met tieners
5.0
We had a lovely stay! We had a really great stay! The place was clean and comfortable; it had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Patrick R
Gesin met tieners
5.0
A really deserved rest in Jeff's. 100% satisfied. Secure environment, within walking distance to the beach and shops. Thanks for hostin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Zola M
Gesin met klein kinders
4.2
It was awesome. It was good, safe, neat and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Oribi Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oribi Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Oribi Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5835f5778b4137d8b52a58b409324b34896a9534b39a74f9866cb4bd3622c885b006072688fb674fd640ae49f89826ae603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4 Oribi Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -34.040875262826 24.925682928552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang