Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Osfontein Antieke Klip Gastehuise en Boomhuis is geleë op 'n plaas in die Karoo-dorp Carnarvon. Die plaas bevat van die eerste huise wat in die vroeë 1800's deur die Voortrekkers gebou is. As gevolg van 'n tekort aan boumateriaal, is die huise geheel en al van klip gebou, insluitend die dakke, wat goeie isolasie bied om warm te bly in die winter en koel in die somer. Hierdie gerestoureerde huise bied gaste die ervaring van 'n vervloë era.
Verblyf bestaan uit 2 kliphuise, elk geskik vir 5 gaste, sowel as 'n unieke boomhuis naby die swembad wat 2 gaste in 'n safari-styl tent kan akkommodeer. Die huise en die tent is toegerus vir selfsorg met kombuise en braaigeriewe, en alle eenhede het elektrisiteit vir die laai van toestelle.
Gaste het toegang tot 'n swembad, en goed opgeleide honde is welkom met vooraf reëling.
Aktiwiteite op die plaas sluit in stap, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan die Karoo-uitsigte gedurende die dag en die helder naghemel vanaf die eiendom geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 236
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang