Successfully reported
+63

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Osfontein Antieke Klip Gastehuise en Boomhuis is geleë op 'n plaas in die Karoo-dorp Carnarvon. Die plaas bevat van die eerste huise wat in die vroeë 1800's deur die Voortrekkers gebou is. As gevolg van 'n tekort aan boumateriaal, is die huise geheel en al van klip gebou, insluitend die dakke, wat goeie isolasie bied om warm te bly in die winter en koel in die somer. Hierdie gerestoureerde huise bied gaste die ervaring van 'n vervloë era.

Verblyf bestaan uit 2 kliphuise, elk geskik vir 5 gaste, sowel as 'n unieke boomhuis naby die swembad wat 2 gaste in 'n safari-styl tent kan akkommodeer. Die huise en die tent is toegerus vir selfsorg met kombuise en braaigeriewe, en alle eenhede het elektrisiteit vir die laai van toestelle.

Gaste het toegang tot 'n swembad, en goed opgeleide honde is welkom met vooraf reëling.

Aktiwiteite op die plaas sluit in stap, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan die Karoo-uitsigte gedurende die dag en die helder naghemel vanaf die eiendom geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tania V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing. Dit was heerlik en 'n voorreg om 'n stukkie geskiedenis met my kinders te deel, om deel te word van die prentjie.
Sep 2025
Reinet L
5.0
Fantasties. Baie, baie lekker gebly, dankie Natasha.
Sep 2025
Gill Higgins H
5.0
Utterly divine. Fabulous to stay in an authentic corbel house. It was a unique stay and perfectly comfortable. I'm glad that this archi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Enrico C
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, besonders, uniek. Hierdie is 'n besondere plek. Ons sal vir seker weer kom. Die klipgebou is besonders en uniek, dog gemaklik. Die vuurhart sk...
Sien meer
Aug 2025
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Uniek, histories, stilte, sterrehemel, egte Karoo-ervaring. Ons twee nagte by Osfontein Antieke Klip Corbelled House was ’n ongelooflike ervaring. Die...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 236 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang