Oteng Lifestyle BnB
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshukudu Street, Mogwase, 55 km from Rustenburg, 0314, Noordwes
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oteng Lifestyle BnB is in Mogwase, net 55 km vanaf Rustenburg. Die BnB bied gerieflike verblyf met toegang tot besienswaardighede in die omgewing soos Sun City en die Pilanesberg Nasionale Park.
Verblyf word aangebied in 7 en suite-gastekamers, elk met 'n TV, yskassie en lugversorging of waaier.
Die gastehuis het ook 'n swembad en daar is veilige parkeerplek onder ’n afdak. Daar is ook braaigeriewe en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Thuso Philemon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Tshukudu Street, Mogwase, 55 km from Rustenburg, 0314, Noordwes
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshukudu Street, Mogwase, 55 km from Rustenburg, 0314, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang