Otium Oasis
Beskrywing
Elk van hierdie 4 kampeerplekke is in die dennewoud en bied toegang tot 'n ablusieblok met 3 vol badkamers met sonkragligte. Elke kampeerplek het genoeg plek vir 6 gaste. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Daar is 'n opwasarea buite vir gaste se skottelgoed. Die kampeerplekke het nie kragpunte nie. Kampeerders mag die geriewe by die tent-chalets gebruik waaronder 'n kinderspeelarea en plonspoel en daar is 'n klompie diere op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Prys sluit in
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die 2 tipi's het elk 2 dubbel-futonbeddens wat ook dien as sitarea en slaaparea. Twee gemaklike matrasse is ingesluit waarop geslaap kan word. Daar is 'n vuurput in die tent en 'n werkstasie vir die voorbereiding van maaltye. Badkamergeriewe is gedeel en deel van die eko-kampeerterrein. Daar is geen elektrisiteit nie. Bring jou eie beddegoed, stoele, kookgerei en kos. Hout en ys is te koop teen R30 'n sak hout en R10 vir ys. 'n Warmbad kan gehuur word teen R250 per dag. Let asb. daarop dat toegang tot die Tipi is laag, so as jy 'n rug- of knieprobleem het of enige ander kwaal wat jou sou verhoed om af te buk om die Tipi in en uit te gaan, heroorweeg asb. jou kamerkeuse.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelslaapbank
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg, maar gaste moet hul eie beddegoed, kook- en eetgerei en breekware saambring.
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Nokwisi Tipi Tent is 'n tradisionele Indiese tipi-tent toegerus met 2 dubbelfutons wat as sitplek en slaapplek kan dien. Daar is 2 matrasse vir gaste wat langs die binnevuurput wil slaap. Daar is 'n vuurput in die tent en 'n werkstasie vir maaltydvoorbereiding. Badkamergeriewe word gedeel en is deel van die Eko-kampeerterrein. Let asseblief daarop dat daar geen elektrisiteit is nie, behalwe by die ablusieblok wat op sonkrag werk. Bring jou eie beddegoed, stoele, kookgerei en ligte. Let asseblief daarop: Toegang tot die Tipi is laag, so as jy rug- of knieprobleme of enige ander kwaal het wat jou sou verhinder om af te buk om die Tipi te betree en te verlaat, heroorweeg asseblief jou kamerkeuse. Hout en ys is te koop teen R50 per sak hout en R20 vir ys. 'n Warm bad kan gehuur word teen R250 per dag.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg, maar gaste moet hul eie beddegoed, kook- en eetgerei en breekware saambring.
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie ruim tent-chalet het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die slaapkamers word van mekaar geskei deur 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die tent het sy eie badkamer buite wat 'n toilet en 'n stort het. Daar is ook 'n privaat braai-area en 'n warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie tent-chalet het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en toilet. Ander geriewe sluit 'n induksiestoof, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n privaat braai-area in. Dié tent het ook sy eie warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Eagle Owl is 'n permatent met 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n toegeruste kombuis en 'n warmbad buite met 'n privaat braai-area en 'n boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 koninggrootte-bed wat van die res van die eenheid geskei word deur digte gordyne. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, stort en toilet. Die ander deel van die eenheid het 2 enkelbeddens wat gaste ook as 'n sitarea kan gebruik. Daar is 'n kombuisie wat met 'n induksiestoofplaat, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die tent het 'n privaat braai-area en sy eie warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie omdat ons springbok op die perseel wei.
Die breekskade- en rommelstrooi-deposito wat gehef word sal terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 53 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Portion 78 of Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang