Ou Skool Kampeer Terrein
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ou Skool Kampeerterrein is op die terrein van die Ou Skool Gastehuis in die Keimoes/Upington-omgewing geleë en bied 'n rustige omgewing vir 'n onvergeetlike kampervaring.
Die eiendom word omring deur wingerde en beskik oor vier goed toegeruste kampeerplekke, elk met toegang tot goed toegeruste badkamers, 'n wasgoedgerief en individuele water- en elektrisiteitspunte. Die kampeerplekke is ruim en geskik vir groot karavane of tente.
Gaste kan die gerief van die restaurant op die perseel by die gastehuis geniet, asook 'n "eerlikheidskroeg" vir drankies. Die eiendom bied ook baie veilige speelareas vir kinders, wat vermaak vir die hele gesin verseker. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Muriel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 203
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Ou Skool Kampeer Terrein het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang