Ou Skool Kampeer Terrein
Beskrywing
Elke kampeerplek is ruim genoeg om óf 'n karavaan óf 'n groot gesinstent te huisves. Die staanplekke bied maklike toegang tot die gemeenskaplike ablusieblokke, wat twee badkamers het, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die kampterrein bied ook gemeenskaplike braaigeriewe; gaste moet egter hul eie braaitoerusting saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang