Successfully reported
+28

Oudebrug 73

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 7 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tarentaal Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oudebrug 73 is in Oudebrug Landgoed in Potchefstroom geleë en bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 ekstra lang enkelbeddens het. Hierdie gaste deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, droër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank met stoele geniet. Die kombuis lei na 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste die braai- en sitarea met veilige parkering dwarsdeur hul verblyf geniet. MooiRivier Junction is stapafstand van die woonstel af, en die Totius Huismuseum is 2.2 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2 Tarentaal Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tarentaal Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4090bb80470aed3407afbbe29a5dd9fa6eea1a63b8b051de500cc8529c78b7b21224346a077a22686ecc814cca33015a35d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 Tarentaal Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.68230176765 27.103108103041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang