Oudeklip Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Selfsorg met kook-en-opwas-geriewe. Dit sluit 'n yskassie, een-plaat stoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Eenheid 2
- Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Eenheid 3
- Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
- Eenheid 4
- Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
- Eenheid 5
- Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die eienaars en hul troeteldiere bly op die perseel.
- Let asb. dat daar 'n grondpad van 100 m na die verblyf lei.
- Skoonmaakdienste is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 215 Kerk Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang