Successfully reported

Ouma and Oupa's Self-catering Units

Ouma's Unit
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad, 'n aparte stort en verhitte handdoekrelings. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe wat met aankoms voorsien word. Daar is 'n aparte eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel wat ook as 'n binnenshuise braai dien. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 'n skottelgoedwasser en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Buite het gaste toegang tot privaat braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdiens teen R350 per dag indien nodig.

Badhanddoeke en linne word voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oupa's Unit
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n hoekbad, aparte stort en verhitte handdoekrelings. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee en koffie wat voorsien word. Die sitkamer het 'n kaggel wat ook as binnebraai-area gebruik kan word. Daar is 'n aparte eetarea. Die eenheid het ook gratis WiFi, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n platskerm-TV met DStv. Buite is daar braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdiens teen R350 per dag indien nodig.

Badhanddoeke en linne word voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Chasmanthe Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9518adfdf8ed6e84500881392cb94d57d6f453b4b232dc599da76177eed8a9cc747e89ddda5c580a0fa83cd7873271c2969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 10 Chasmanthe Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100900777809 18.045865976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang