Successfully reported

Oupa se Pitte Bottom Unit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hermien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastiese kuier, in 'n baie lekker plekkie. Baie lekker plek, netjies, en toegerus met alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Relaxing family time with a great view. The place was exactly as expected, cozy and comfortable. All the basic needs were catered for and the booking-in process was a dream and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Dear Georgie, thank you so much for the 5-star review. It was a pleasure to have you as guests, and please come and visit Oupa se Pitte again.

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Alles wat jy nodig het. Ons het die kuier by Oupse se pitte baie geniet. Die huis het alles wat jy nodig het. Die diens is ook uitstekend. Ons het 'n klein probleem gehad en hulle het dit sommer vinnig kom oplos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Beste Lizelle, baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier asb. weer vir ons.

Hannelie V
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Sal graag volgende jaar weer wil gaan. Wonderlike ligging. Kleinkinders tussen 4 en 9 het dit terdeë geniet. Oupa en ouma kon alles dophou vanuit die leefarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Dankie Hannelie vir ons 5 ster review! Ons is bly julle het so lekker gekuier en hoop julle kom kuier weer.

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastiese ligging. Heerlike verblyf. Baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Baie dankie! Ons is bly dat julle lekker gekuier het en dat Oupa se Pitte aan julle verwagtinge voldoen het.

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Weer. Ek dink het reeds geantwoord deur die vrae in te vul, of glo julle nie my rating nie?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Baie dankie, baie bly dat julle lekker gekuier het. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Liandi R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekkerste see verblyf ooit! Netjies, prakties, pragtige plekkie teenaan die strand. Ons het gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Dankie! Kom kuier asb weer by Oupa se Pitte.

Anton S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfekte naweek see wegbreek. Baie gerieflik en goed geleë. Perfekte naweek wegbreek by die see. Alles was voldoende, skoon en netjies. Baie dankie Oupa se Pitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Baie dankie, Anton, vir die terugvoer. Baie bly dat julle julle naweek geniet het en kom kuier asb weer.

Steven B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Location is perfect, very nice place. The location is perfect, the place is just the right size for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Dear Steven, thank you for choosing Oupa se Pitte for your holiday. Thank you for the review and glad that you enjoyed your stay. Please come and visit us again.

Lezelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Great stay on the beach. Awesome view close to the beach. Very well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Oupa se Pitte Bottom Unit
Baie dankie! Kom kuier weer vir ons in 2025.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Gericke's Corner, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7fa10e86a9bdc42cd60f0bfed9fb3bccb70c98fd56a7f19415660e6e1be2dd5f2323bfd2cd9e1cec228fd5564dfd42aabc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 2 Gericke's Corner Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054061732201 22.394135875269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang