Successfully reported
+29

Oupa se Pitte Bottom Unit

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Gericke's Corner, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oupa se Pitte Bottom Unit bied selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid op die onderste verdieping in Heroldsbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het beide 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet en een badkamer het ook 'n bad.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Dit lei na die etenstafel met sitplek vir 8 en 'n berg-uitsig. Die sitarea het sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Die eenheid het 'n sonkragstelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 'n stoep met sitplek, 'n braai-area en 'n see-uitsig, asook direkte strandtoegang. Die eenheid het 'n agterplaas met wasgoedgeriewe wat 'n wasmasjien, tuimeldroër en yskas insluit. Daar is ook 'n buitestort.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hermien V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese kuier, in 'n baie lekker plekkie. Baie lekker plek, netjies, en toegerus met alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer hier kom bly.
Sep 2025
Georgie L
Gesin met tieners
5.0
Relaxing family time with a great view. The place was exactly as expected, cozy and comfortable. All the basic needs were catered for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lizelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy nodig het. Ons het die kuier by Oupse se pitte baie geniet. Die huis het alles wat jy nodig het. Die diens is ook uitstekend. Ons het 'n ...
Sien meer
Jul 2025
Hannelie V
5.0
Sal graag volgende jaar weer wil gaan. Wonderlike ligging. Kleinkinders tussen 4 en 9 het dit terdeë geniet. Oupa en ouma kon alles dophou vanuit die ...
Sien meer
Jun 2025
Rene V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging. Heerlike verblyf. Baie lekker verblyf!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Gericke's Corner, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oupa se Pitte Bottom Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Gericke's Corner, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7fa10e86a9bdc42cd60f0bfed9fb3bccb70c98fd56a7f19415660e6e1be2dd5f2323bfd2cd9e1cec228fd5564dfd42aabc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 2 Gericke's Corner Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054061732201 22.394135875269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang