Successfully reported

Oupoort Eco and Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Samantha A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great Karoo experience! We thoroughly enjoyed our stay. From the warm, friendly welcome to the fantastic Karoo open space and skies. Very comfortable accommodation, with a well-equipped kitchen. We saw lots of Karoo birds, mammals and reptiles. Next time we will stay for longer, and definitely will make use of the braai facilities!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Thank you so much for your lovely review! We’re so happy you enjoyed the peace, open spaces and all our Karoo wildlife. It was such a pleasure having you here, and we’d love to welcome you back for a longer stay next time — with a proper Karoo braai under the stars!

Estell G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Make Oupoort your destination. Absolutely wonderful stay, easily accessible, host friendly. Large house, well equipped, beautiful surroundings wish we could have stayed longer. Well maintained gravel road all the way from Calvinia to Oupoort. We left Oupoort and travelled further along to Sutherland - all roads in the area well maintained. I would definitely recommend Oupoort as a destination!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Estell. Thank you for taking the time to give us a review. It was lovely meeting you. I just wished you had stayed another night. Warmest Karoo greetings.

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig, netjies, skoon, baie vriendelike diens, briljante oorslaap plek. Egte Karoo-ervaring, die plek het baie nostalgie teruggebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Môre Johan. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Volgende keer moet julle nog 'n nag oorslaap. Karoo groete.

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik, nogmaals heerlik. Oupoort Eco and Guest Farm is 'n heerlike oornag fasiliteit. Len en sy vrou het uit hulle pad uitgegaan om ons te laat tuis voel. Die ou plaashuis het 'n atmosfeer van sy eie. Ek sal baie beslis weer daar gaan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Johan. Thank you for taking the time to give us a review. It was nice meeting you. Hope you had a lovely road trip and are home safe. You are most welcome to come and visit anytime. Keep well and regards to all.

Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Besonderse Karoo-ervaring by hartsmense. Dankie vir 'n fantastiese paar dae. Julle het ons gesin baie welkom laat voel en ons deeglik bederf met al die aktiwiteite. Dit was 'n belewenis en die kinders wil net weet wanneer ons teruggaan! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Môre Barry. Ons is so bly julle het dit geniet. Julle moet gou weer kom kuier. Ek sal jou laat weet as die Karoo blom. Groete daar.

Pierr R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Very pleasant stay apart from very windy conditions. Great hospitality shown by the hosts who sorted out food, drinks, and fuel for our motorbikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Pierre. Thank you for taking the time to give us a review. It is heart-warming to know that you guys enjoyed your stay. We hope to see you again in the near future. Warmest Karoo greetings.

Beverley M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A super off the grid Roggeveld farm stay. What a super off the grid place to stay! True Roggeveld Karoo farm feel about it. We enjoyed the wonderful spacious Kliphuis with the pool table in the lounge. Fridge space was more than ample and also great to be able to use the "Old Girl" paraffin fridge. Our hosts looked after us very well. It was great to be able to order lamb chops, home-baked bread and fresh farm eggs from them in advance. Another plus is that the farm cats are neutered which is a very sensible move. A big thank you as well for allowing the travelling Mr Bentley (dog) to enjoy the farmyard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Beverley. It was lovely meeting you. Thank you for the review. Your book about the Tankwa is so informative and we enjoyed reading it. We wish you safe and exciting travels. Warmest Karoo greetings.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike gasvryheid, puik akkommodasie, baie gerieflik, skoon en goed toegerus. Die gasheer en gasvrou was wonderlik, vriendelik en gasvry. Hulle kennis van die plaas en area was verstommend. Hulle is baie hulpvaardig en ons het sommer gou tuis gevoel. Die akkommodasie was pragtig, skoon, goed toegerus en baie gerieflik. Die yskaste en ligte het baie goed gewerk met die sonkrag. Die binnehuise braai was heerlik en die plaasdiere het vir baie opwinding gesorg. Die natuurskoon is pragtig en ons het heerlik ontspan op die stoep. Absoluut puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Pieter! Ek is stomverbaas dat ek so lank geneem het om dankie te sê vir die resensie. Dit was werklik wonderlik om julle te ontmoet en so spesiaal om my wonderlike kinderjare op Sabie te kon onthou. Beaufort en Durban groet ons gaste elke môre met die kristalhelder donkiesang. Ons wens julle voorspoed met die nuwe jaar. As die stad te besig raak, pak daai koffers en vat die pad en kom kuier. Karoo Groete!

Dirk S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Bly ten minste twee aande - jou siel sal rus. Besonderse gasheer en gasvrou. Die stilte. Die plaasdiere - donkies, perde, katte, honde en selfs 'n ystervark. Pragtige omgewing as jy van die dorre Karoo-tipe landskap hou. Lekker groot ou plaashuis met nog daai plaashuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Dirk. Thank you for taking the time to give us a review. It is heartwarming to be able to share the experience of living on an authentic Karoo farm with all the animals. The best is that you can leave the hustle and bustle behind, clear all the cobwebs and leave Oupoort with a sense of rest and nostalgie. We sincerely hope to see you and your lovely little family soon. Warmest Karoo greetings, Juanie

Tanya M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie goeie wegbreek. Eienaars baie gasvry. Karoo op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanie
Oupoort Eco and Guest Farm
Hi Tanya. Thank you for taking the time to give us a review. We wish you and your lovely family a Happy New Year and hope you revisit Oupoort in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutherland District Regional Road R354, 66 km from Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8d81e81a6b78531df573eca52abfc460e407533fbc147ad85fb9bc2cacc987166dcf97346add72313b42a74c3f82f14ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 10 mense 14 5 1 5 Sutherland District Regional Road R354 66 km from Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.002606368619 20.368977133015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang