Successfully reported

Owl Spot

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jenny T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We enjoyed every minute of our stay at Owl Spot. The place was amazing. What a gem of a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Eksklusief, natuurbewaring, platinum verblyf. Die eiendom, Owl Spot, was intiem; hulle het omgegee vir bewaring, dit was goed toegerus en vlekkeloos skoon. Die braai-area en swembad is gereeld gebruik. Die lodge is klein en gesellig, met pragtige, ruim en skoon kamers. Die wildrit was uitstekend. Andrew se kennis van die bos en diere was ongelooflik. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer daar bly! Dit is ’n baie goeie plek om tyd deur te bring. Dis 'n vyfster aanbeveling *****.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

"As advertised" Alles was soos belowe! Ongelooflike rustige naweek. Heerlik. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Rustig en privaat. Stunning! Beautiful en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Comfortable, relaxing. Comfortable, well thought out accommodation. Lovely destination for those in Gauteng travelling with young children and wishing to avoid long drives to a game reserve but still wanting a bush experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig, alleen, natuur, rus! Owl Spot is deur 'n vriendin aanbeveel en ons was so gelukkig om daar te bly. Die hele idee dat jy geen ander mense sien nie, op jou stoep sit en na die wild kyk, die lekker groot bad, dit was 'n ongelooflike ervaring. Die eenheid is baie goed ingerig en het alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig in die bos. Ons het dit baie geniet. Die plek is goed ingerig, netjies en skoon, en die diens is wonderlik. Die ligging is baie mooi en dit was doodstil in die aande met net die geluid van die diere om na te luister. Ons sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Mooi lekker gesellig. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Magical. It was magical. Everything we expected and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Die verblyf was baie netjies en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaallaagte Farm, Kaallaagte Road, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00c83057567ea23d985e2d19f93b4874c5ddbdf06742239b4292ff74b3f22eb2ccf07988fe8244dc769ad725f6cd8d5e4708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 159 5 1 5 Kaallaagte Farm Kaallaagte Road 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.397399229955 28.376682986419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang