Paarl Self-Catering @ Gim
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het lugversorging. Daar is 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond en 'n wasarea. Boonop is daar 'n buitebraai-area en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en lugbraaier insluit. Privaat buite braai plek. Ook `n buite braai plek by die swembad - moet bespreek word. DSTV en Wifi
Huisreëls
Die eiendom mag nie vir troupartytjies soos vrygeselpartytjies of kombuistees gebruik word nie. Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen ekstra gaste, matrasse en beddegoed word aanvaar nie. Respekteer asseblief die privaatheid van ander gaste in die aangrensende eenhede. Eenhede moet netjies gelaat word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Black & White beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond en wasarea. Ander geriewe sluit in 'n TV met DStv, WiFi en veilige parkering. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens verdeel word indien u met ons reël nadat die bespreking bevestig is. Die eenheid het parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n sekuriteitshek. Sekuriteit is topklas met 'n heining rondom die eiendom, diefwering voor alle openinge, alarmstelsel en sekuriteitskameras.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en lugbraaier insluit. Privaat buite braai plek DSTV en Wifi
Huisreëls
Die eiendom mag nie vir troupartytjies soos vrygeselpartytjies of kombuistees gebruik word nie. Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen ekstra gaste, matrasse en beddegoed word aanvaar nie. Respekteer asseblief die privaatheid van ander gaste in die aangrensende eenhede. Eenhede moet netjies gelaat word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook lugversorging en 'n plafonwaaier. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Die ruim leefarea en TV-area het 'n swembaduitsig. Daar is WiFi en buite is sekuriteitskameras. Daar is `n privaat buite braai area,maar ons het nou ook `n binne-braai area bygevoeg vir julle om te geniet!
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis in.
Huisreëls
Die eiendom mag nie vir troupartytjies soos vrygeselpartytjies of kombuistees gebruik word nie. Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen ekstra gaste, matrasse en beddegoed word aanvaar nie. Respekteer asseblief die privaatheid van ander gaste in die aangrensende eenhede. Eenhede moet netjies gelaat word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Boom Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang