Successfully reported

Padlangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yolande J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Heerlik gebly, gaan weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker. Dit was baie koud, maar ek het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Aangenaam verras. Padlangs is netjies en die geriewe was net wat ons nodig gehad het. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Jacques, dankie vir die wonderlike terugvoer vir die tyd wat jy by ons gebly het.

Christa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfekte plek vir 2 mense. Het ons gerus laat voel, elke dag vir seker gemaak ons benodig nie iets nie. Baie veilige plek met dit wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Christa, dankie vir jou terugvoer. Ons doen altyd ons beste vir ons gaste.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir jou resensie. Ons sal werk aan die een item wat jy genoem het.

Mariette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie geniet, netjiese plekkie. Baie lekker en oulike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was 'n aangename verblyf. Het lekker gebly. Die nodige word voorsien. Die handdoeke en beddegoed se gehalte was van baie goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Karin, dankie vir jou resensie. Dankie dat jy ook melding gemaak het van ons kwaliteit beddengoed en handdoeke.

Craig A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Quiet, neat and tidy. Wonderful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie funksionele maklike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het. Lekker swembadjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ek sal enige iemand aanbeveel. Uitstekend. Willie was vriendelik en altyd beskikbaar as ek iets wou weet. Daar was warm water, melk, koffie, suiker, tee en drinkwater. Stort- en slaapgeriewe was goed. Alles was skoon en netjies. Ons motor was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09c0ca291a123b95be2ab55f31148af5466e9561b9e37c3432b6b42e9e923e7539da34446085fffde26958b8b24e0791d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 270 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang