Successfully reported
+46

Cottages @ Hawkins

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Hawkins Road, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottages @ Hawkins is in die kusdorpie Trafalgar geleë en bied verblyf in 2 bekoorlike selfsorgkothuise met privaat ingange op die eienaar se perseel. Dit is die ideale toevlugsoord by die see.

Elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met óf 'n dubbel- óf koningingrootte-bed. Daar is ook aparte badkamers met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Gratis WiFi word voorsien.

Elke kothuis spog met 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste, asook 'n kombuisie met noodsaaklike selfsorggeriewe toegerus. Cottages @ Hawkins het ook binnebraaigeriewe. Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Vir sekuriteit is daar alarms en veilige parkeerplek op die perseel.

Cottages @ Hawkins het 'n gerieflike ligging naby plaaslike restaurante en besienswaardighede en net 1,4 km vanaf Trafalgar Beach. Natuurentoesiaste kan die nabygeleë Mpenjati Natuurreservaat se skilderagtige staproetes verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
David A
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful relaxing no fuss holiday. Had a great time with the kids. Property is great. Cottage small but sufficient. Beach is amazing. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Danel V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike plekkie by die see. Ons het lekker gebly. Die plek is skoon en goed ingerig vir 'n vakansie by die see.
Jul 2025
Shannon Lee D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, cozy, and refreshing. We had such a lovely stay at Cottages @ Hawkins. The cottage was clean, peaceful, and had everything we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Louise H
5.0
Rustige omgewing, naby alles, ons het van die begin af tuis gevoel. Mooiste plek, baie netjies en veilig. Uitstekende ligging, naby alles. Melody en h...
Sien meer
Des 2024
Irma H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik heerlik heerlik. Baie lekker. Sal definitief teruggaan. Chris het ons welkom geheet en het ons heeltyd gewhatsApp met die nodige inligting van...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Hawkins Road, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cottages @ Hawkins het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Hawkins Road, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4905d3994794ab3bf03f461e7511e0896d14821363e3a9c37004cd967a4f7285083295f5da5938c679cc629c95e1f52a90c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 32 Hawkins Road Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.957098495555 30.288571661971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang