Successfully reported

Cottages @ Hawkins

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
David A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Wonderful relaxing no fuss holiday. Had a great time with the kids. Property is great. Cottage small but sufficient. Beach is amazing. Kids had a blast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflike plekkie by die see. Ons het lekker gebly. Die plek is skoon en goed ingerig vir 'n vakansie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon Lee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, cozy, and refreshing. We had such a lovely stay at Cottages @ Hawkins. The cottage was clean, peaceful, and had everything we needed. It’s the perfect spot to unwind and enjoy nature. We especially appreciated the quiet surroundings and cozy atmosphere. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Kort net 'n spieeltafel en stoeltjie vir hare en grimering te kan doen. Verblyf was lekker. Net 1 verbetering wat ek kan aanbeveel, is 'n spieeltafel in die kamer met 'n stoeltjie waarby mens kan hare en grimering doen. Asook beter beligting by die braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise H
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Rustige omgewing, naby alles, ons het van die begin af tuis gevoel. Mooiste plek, baie netjies en veilig. Uitstekende ligging, naby alles. Melody en haar man is wonderlike gashere, ons is vroegtydig ingelig oor alles. Sal vir seker hulle aanbeveel en sal weer van hulle akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik heerlik heerlik. Baie lekker. Sal definitief teruggaan. Chris het ons welkom geheet en het ons heeltyd gewhatsApp met die nodige inligting van die cottage en die nodige besienswaardighede. Dankie en Chris. Hondekind kon saamgaan, so groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reola G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beautiful, peaceful and value for money. We thoroughly enjoyed our stay. The hosts ensured we were well informed on all aspects. My kids enjoyed the pool and the garden to play around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Very pleasant stay. The host is a friendly person, ensuring that all is well, and if you require anything, just ask.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Hawkins Road, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4905d3994794ab3bf03f461e7511e0896d14821363e3a9c37004cd967a4f7285083295f5da5938c679cc629c95e1f52a90c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 32 Hawkins Road Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.957098495555 30.288571661971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang