Successfully reported

Palm Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Francois D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

I had a good comfortable stay. Nice comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie ontspannend en aangenaam. Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is naby inkopiesentrum. Die fasiliteite was skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2024

Netjies, skoon, ontvangs moet bietjie opgeskerp word. Die verblyf en fasiliteit is netjies, maar ongelukkig was daar een of twee goed wat so bietjie gepla het. Eerstens, daar word toegelaat dat jy kan inteken tot 22:00 in die aand. Weens ander verpligtinge het ek 20:15 opgedaag en moes redelik sukkel om iemand te kry om eerstens die straathek oop te maak (ander gaste het gehelp) en daarna om iemand te kry om by in te teken en die sleutel te ontvang. Dieselfde was van toepassing toe ek die volgende oggend ongeveer 08:00 gery het. Daar was nie warm water om te stort nie. Andersins het ek die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustig, ontspanne. Het 'n probleem gehad met die deur wat nie wou sluit nie. Maar anders was alles ok. Baie dankie vir die chef by Ecco Gastehuis vir die heerlike ontbyt en aandete, dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elra D
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2025

Will not stay at Palm in again. The place is clean. Not happy with the fact that we did not have hot water to shower the next morning. We were 2 adults and were only provided one towel to shower with. The fridge was not on upon arrival also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Antionette B
1 nag
3.0
Des 2023

Netjies en skoon maar TV was suspended en kon nie TV kyk nie. Kamers is netjies en skoon maar prys is duur en nie eers ontbyt ingesluit nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Shaun B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Suited us perfectly. Had all we needed after a day's work. Booked 4 rooms and none of my staff had any complaints. The owner even called me when one of my staff left a personal item behind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
1 nag Besigheidsreis
2.8
Feb 2022

Na 'n lang reis het ek voor die hek gesit en wag vir iemand om uiteindelik oop te maak, dit was deurmekaar en ongemaklik. Palm Inn Guesthouse het aanvanklik gesukkel om my bespreking te kry,. Het wel onveilig gevoel as enigste dame tussen 'n klomp konstruksie werkers wat ook in my kamer ingegaan het omrede niemand hulle gewys het waarheen om te gaan nie. Dit was nie die beste ervaring na 'n lang pad nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lukas M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2021

Good, accommodated at short notice. I was able to leave early and return late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Burgers Equipment And Spares B
1 nag
5.0
Feb 2020

Baie lekker. Netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c43ead6ecab0eb940a3e7608fdab54b60cb9ae7abcf59160cdaffdc3b0341cc8fadd86992f811029f35941a7307fec1e58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 9 Ngoaka Ramatlhodi Street Onverwacht 0555 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -23.681443402131 27.688959503357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang