Palm Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Bluegum Road, Fortgale, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
- Vanaf R1 283 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palm Lodge bied verblyf aan wat ontbyt insluit in Mthatha naby 'n gholfbaan, en is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.
Die lodge bied verblyf in Dubbelkamers, 2-Enkelbedkamers en 'n Gesinskamer waarvan elk hul eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, waaier, elektriese kombers en mikrogolf.
Die lodge het 'n sonnige eetkamer waar ontbyt elke oggend bedien word. Daar is 'n dek buite met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom is omhein met 'n elektriese heining.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Onche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 20 Bluegum Road, Fortgale, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
- Gaste dink Palm Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Bluegum Road, Fortgale, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang