Palm Tree
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palm Tree bied gerieflike selfsorgverblyf op Vasco Estate, Goodwood.
Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste in 2 aparte eenhede.
Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Palm Tree 1 het 'n selfsorgkombuis en Palm Tree 2 het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit. WiFi, handdoeke en beddegoed word voorsien. Die verblyf het 'n privaat ingang.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Tree het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang