Successfully reported

Palm Tree

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Shannon W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Super Duper Awesome. Dit is sowaar die naam werd. Dit is die netjieste plek wat ek in jare was. Als in werkende toestand. Baie dankie Tina. Jy was n gasvrou 1000 en jou plekkie is tops🫶️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful. Excellent place to relax, professional staff. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmone G
1 nag
5.0
Des 2024

Excellent guest house. My stay at Palm Tree was excellent, great service and hospitality. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ons het heerlik gebly, dankie! Ons het ontdek Palm Tree is 'n gerieflike oornagplek wanneer ons iets by GrandWest bywoon. Dit skakel 'n gejaag om van die huis af betyds te wees uit en gee ons die kans om na die vertoning eers rustig 'n koffie te drink solank die massa mense gelyktydig die parkeerterrein verlaat. Dis skaars 10 minute se ry van GrandWest af na Palm Tree en dit spaar ons die nagtelike rit terug huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker oornaggerief! Ons het baie lekker gebly, dankie. Die plek is pragtig nuut en silwerskoon en die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die enigste nadeel is dat daar nie 'n skeiding (deur) tussen die kamer en badkamer is nie. Ons verstaan egter dat ruimte daarvoor 'n probleem kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Clean, friendly, accommodating. The hostess was very friendly and accommodating; the only drawback is the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tania M
1 nag
4.0
Mei 2025

My stay was average. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ignatius O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

We could rest as that was what we wanted to do, and enjoy some good movies. We truly enjoyed the stay. From the friendly welcome to the relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kiyaam J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hospitality excellent thanks to Tina our host. Very lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Palm Tree
Thank you so much. Hope to see you soon.

Chanel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Peaceful breakaway to recoup, and it worked. Was just what I needed, a break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tina
Palm Tree
I'm so happy to hear you enjoyed your break... Hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48e0f9b20129a689c1c43ada5824f87f4d080e216383bd161ef74437db307ffca5d760d297df2e48ef4026a59946178935bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 40 Cook Street Vasco Estate 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.907721369509 18.558604153193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang