Successfully reported

Palms Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesome. Baie mooi plek. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit motiveer ons om nog beter diens aan kliënte te gee!

Agnus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent and exceptional. I had a very good stay. It felt like home. I left my purse and I managed to get it the following day, safe just like I left it. Thanks very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Thank you very much for the positive feedback! We are glad that you felt at home during your stay with us and hope to see you again in the future.

Neill C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Luuks, rustig en die eienaars beleefd en vriendelik. Ons sal Palms Gastehuis beslis aanbeveel. Dis 'n stil en rustige gastehuis en die kamers is pragtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die opbouende kommentaar - dit spoor ons aan om net ons beste te gee aan besoekers!

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Beslis waarde vir geld en baie netjies. Die plek was baie skoon en netjies toe ons daar aangekom het. Ons het selfs afslag gekry omdat ons nie 'n skoonmaker wou hê vir die volgende dag nie. Ons sal beslis enige tyd weer daar bly wanneer ons weer Hartswater besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Beste Karin, baie dankie vir die opbouende kommentaar! Dit motiveer ons om nog meer te doen vir ons kliënte. Ons verwelkom julle graag weer op Hartswater in 'n nuut gerestoureerde kamer. Groete, Salome

Carika V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Oase in die dorp. Sal definitief aanbeveel om hier te bly wanneer in Hartswater. Ons het 5 nagte gebly. Definitief die beste gastehuis in Hartswater. Veiligheid en gerief is prioriteit. Skoonmaakdiens was puik. Baie dankie, ons sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik veilig en sentraal gelee. Ons het heerlik gebly en sal weer hier bly as ons weer eendag in Hartswater kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lefa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Had a pleasant experience. I really enjoyed my stay at Palms Guesthouse. The place was very clean, quiet for someone needing to have a peaceful time. The security is very good and the staff is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Dear Bernard, thank you for the positive feedback, it motivates us to do even better!

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies, uitstekende diens. Baie lekker gebly, uitstekende diens vanaf die personeel ontvang. Almal is baie behulpvaardig. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan bly. Parkering is ook baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salome
Palms Gastehuis
Baie dankie vir die opbouende kommentaar - dit spoor ons aan om altyd ons beste diens aan ons gaste te gee !

Hanneri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Puik! Silwerskoon, baie netjies an aandag aan detail. Sal vir seker weer by Palms Gastehuis bly. Baie dankie vir fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Sien sterre. Hannelie het ons vriendelik ontvang, algemene indrukke van perseel, geboue en kamer was skoon en netjies. Veilige parkering. Kombuisie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Schoeman Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9688c555508862a301d24e65660210bbab3e360f19dc13a64efb1ed3d5efbf1feece47ff6a7f7827987a92a9a5b48eba7ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang