Pamensky Bush Lodge and Spa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jalalpor Road, Broederstroom Farm, Portion 23, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pamensky Bush Lodge and Spa skuil in die skilderagtige Hartbeespoort en bied rustige verblyf wat deur die natuurskoon omring word. Gaste het ook toegang tot 'n buiteswembad waar hulle behoorlik kan ontspan.
Verblyf word in gerieflike eenhede gebied wat elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en gratis WiFi het. Sekere eenhede is ook met kombuisies en yskaste toegerus.
Die welige tuin en stoep bied skilderagtige ruimtes aan natuurliefhebbers om agteroor te sit. Die lodge beskik ook oor 'n spa op die perseel. Eagle Canyon Country Club is net 20 km ver en die Wieg van die Mensdom is net 35 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.6/5
Kholofelo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Jalalpor Road, Broederstroom Farm, Portion 23, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jalalpor Road, Broederstroom Farm, Portion 23, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang