Panorama Ruskamp
Beskrywing
Hierdie kampeerplekke is geskik vir 4 gaste. Elke staanplek het 'n 220V/10A-kragpunt. Die staanplekke is semi-gras tot gras en semi-skadu tot skadu, wat hulle ideaal maak vir tente, karavane of motorhuise. Gaste maak gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, 'n bad en toilette. Daar is 'n opwasarea, sowel as draagbare braaigeriewe en 'n gedeelde oordekte braai-area. Gaste kan toegang geniet tot die gemeenskaplike natuurlike rots swembad, reg op die rand van die kloof.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls
Gaste word aangemoedig om 'n spesifieke staanplek aan te vra wanneer hulle hul bespreking maak, sodat die span kan probeer om die kampplek van hul keuse toe te ken.
Kampeerplekke word toegeken op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.
Klein troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eiendom getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R533, Graskop Farm 564 Portion 17, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang