Successfully reported
+88

Panorama Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 251 Roodewal, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panorama Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige atmosfeer. Die gasteplaas is 25 km buite die dorpie Mbombela (Nelspruit), op die R37 na Sabie geleë. Die ligging is ideaal vir diegene wat die omliggende gebiede wil verken.

Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en bied volledige hokgeriewe; daar kan gedurende die vakansieseisoen baie honde in die kennels wees. Inwonende honde woon ook op die eiendom.

Gerieflike verblyf word in 4 kothuise en 6 en suite-kamers gebied.

Al die kothuise is selfsorg en elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer en eetarea, 'n patio-area en braaigeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuise kan tot 4 gaste in elk akkommodeer. Hulle is troeteldiervriendelik - vir goed gesosialiseerde troeteldiere is bepalings en voorwaardes van toepassing, reëlings moet vooraf getref word en daar sal 'n klein bykomende heffing wees.

Die en suite-kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hulle is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring as hulle meer kanale benodig. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die en suite-kamers het slaapplek vir 2 gaste elk. Die en suite-kamers het toegang tot 'n volledig toegeruste ooplug gemeenskaplike kombuis.

Ons het 'n klein funksielokaal wat ook beskikbaar is vir gaste om te bespreek. Hierdie eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leon W
Gesin met tieners
5.0
Great. Were very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Francois J
5.0
Vriendelike diens, rustige plaas atmosfeer in stilte. Baie lekker gebly, was vriendelik verwelkom en selfs met my navrae altyd gehelp. Sal vir seker w...
Sien meer
Feb 2025
Thobeka J
5.0
Perfect, we had a lovely time, kids enjoyed every ounce of our stay there. Naomi is what you need after a long travel. She is a lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Julani R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Beautiful view. Quiet. Peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Heinrich N
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Gaan definitief weer terug. Sal enige een aanbeveel. Priceless en pragtig!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 251 Roodewal, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Panorama Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 251 Roodewal, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3179c7240368adc72c69a1c0cf6e71d8df2d008020bf7ee68fc9bbc02d2a4fed171b3ba433f59a1b164f8715179991bb3103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 251 Roodewal Brondal 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.373675881185 30.842796564102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang