Successfully reported
+31

Panorama Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die Tafelberg Natuurreservaat met begeleide voetslaanroetes in die berg.

Verblyf by Panorama Guest House word in 4 elegant versierde kamers en 2 selfsorg-eenhede met 'n skakeldeur aangebied. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, TV's met DStv-kanale, gratis WiFi, strykplanke, strykysters en kluise. Alle linne en handdoeke word voorsien. Komplimentêre toiletware word voorsien.

Die gastehuis lei na 'n balkon met uitstekende uitsigte oor Stellenbosch en Valsbaai in die verte. Die balkon bied 'n swembad, braaigeriewe en buite-etenstafels. Gemeenskaplike areas sluit 'n oopplanleefarea en -eetarea in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Cavendish Square-winkelsentrum, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Newlands Stadion, Baxter Teater en Waterworks Museum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Carin I
Gesin met tieners
4.8
Goeie waarde vir geld en baie mooi uitsig. Gastehuis baie netjies en skoon. Baie goeie matrasse. Enigste negatiewe kommentaar is dat dit 'n steil opdr...
Sien meer
Jan 2025
Tinus O
4.6
Gemaklik. Ek het 'n lekker verblyf gehad. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2024
Yonela C
4.4
Beautiful, safe and harmonious. Peaceful and safe. I enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anneke H
4.0
EK het lekker gebly, ek dink net vir die prys kan die verblyf op gradeer wees. If this place was upgraded to its full potential, it would be the gem o...
Sien meer
Apr 2025
Athifhelimbilu M
Saam met lewensmaat
1.8
Our stay was not enjoyable. The man was not friendly to us. Not enjoyable. The man was not friendly, didn't greet us. The lady who clea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47345f70674d4da8966bf2b0cd6f61e27b863efac2da6a802ff36763b29ebb0adfa23faf15147bb7448ff32a890d2305395c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 10 Orchard Heights Newlands 7725 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977040970162 18.44390264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang