Panorama Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Panorama Guest House skuil teen die hange van Tafelberg in die voorstad Nuweland, Kaapstad. Die gastehuis het direkte toegang tot Tafelberg Natuurreservaat met begeleide bergstaptogte. 
Verblyf by Panorama Guest House word gebied in 4 elegant versierde kamers en 2 selfsorg-eenhede met 'n tussendeur. Die kamers beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met DStv-kanale, gratis WiFi, strykplanke, strykysters en kluise. Alle linne en handdoeke word voorsien. Komplimentêre toiletware word voorsien.
Die gastehuis lei na 'n balkon wat spog met asemrowende uitsigte wat strek van Stellenbosch tot Valsbaai. Die balkon bied 'n swembad, braaigeriewe en buite-eetstelle. Gemeenskaplike areas sluit 'n oopplan-leefarea en -eetarea in. 
Besienswaardigheid in die area sluit Cavendish Square Winkelsentrum, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Nuweland-stadion, Baxter-teater en Waterwerkmuseum in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
- Gaste dink Panorama Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang