Panorama Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Panorama Drive, Northcliff, Ext 4, Randburg, 2115, Gauteng
- Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Panorama Guest House is 'n lieflike selfsorghuis in Gauteng en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 2 individuele slaapkamers, 'n badkamer, volledige kombuis, 'n leefarea, sitarea en 2 groot stoepe. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die area lei na 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Bo is daar 'n sitarea wat na die balkon met buitemeubels lei. Die onderste leefarea het ook 'n stoep met 'n pragtige tuin. WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n gimnasium en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 111 Panorama Drive, Northcliff, Ext 4, Randburg, 2115, Gauteng
- Gaste dink Panorama Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Panorama Drive, Northcliff, Ext 4, Randburg, 2115, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang