Successfully reported

Pan's Breeze Overnight Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rickert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie netjies en gerieflik. Definitief baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Ek sou eintlik 'Waarde vir geld' en 'Netheid' elk 6 uit 5 ster gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absoluut puik. Wat 'n aangename ervaring. Die kamer was baie smaakvol en gerieflik. Die gasheer het alles tot op die fynste detail voorsien. Vars vrugte en beskuit was 'n lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Awesome. Nice and quiet, nature vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Pragtige, netjiese en goed toegeruste plekkie. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Heerlik gebly in pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlike uiters netjiese, rustige oornag verblyf. Verblyf was heerlik. Eenheid baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pan's Breeze is uitstekend. Baie netjies en goed ingerig. Beurtkrag het nie gepla nie omdat daar 'n gasstoof is en batteryligte asook 'n solar geyser. Was definitief die geld werd. Besoek gerus Pan's Breeze.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheta
Pan's Breeze Overnight Accommodation
Thank you, Rudo, for the wonderful review. It was a pleasure hosting such wonderful guests. Kindest regards, Rheta

Piet U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Heerlike, netjiese eenheid wat daagliks gediens word. Goed toegerus. Plaasatmosfeer. Die pad is sleg maar die verblyf maak daarvoor op. Netjies, skoon en modern. Goed toegerus met plaasgevoel. Ek sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheta
Pan's Breeze Overnight Accommodation
Thank you Piet, for the lovely review. We looking forward to hosting you again. Kind regards Sean and Rheta

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing. Huis beskik oor als wat mens nodig het. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheta
Pan's Breeze Overnight Accommodation
Thank you for the great review, Johan. It was a pleasure hosting you. We look forward to your next visit. Kind regards. Rheta and Sean

Rofhiwa Veronica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pan's Breeze is the best ever. We really enjoyed at Pan's breeze, everything was perfect, we will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheta
Pan's Breeze Overnight Accommodation
Thank you for your kind words, Veronica. We look forward to your next visit. Regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rheta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Baskoppies, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f18c6794aeb24cd9a9cfe9506a3d115687e559e65d8d399c0e5354d5fedd59b164cfadb6c3b6a52eae9e22d98117f45fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Baskoppies Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 09:00 -23.8677178 29.5452838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang