Papas
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10145 Nokang Street, Vergelegen, Jane Furse, 1085, Limpopo
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Papas bied gerieflike verblyf in Vergelegen, Jane Furse.
Die gastehuis bied gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het dubbelbeddens, enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan op die dek op die dak van die derde verdieping braai en die uitsig oor Jane Furse geniet.
Parkeerplek, vervoer en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.
Gaste kan die Jane Furse Plaza- of die Jane Furse Crossing-sentrums met verskeie winkels en restaurante besoek. Die Kgosi Mampuru II Royal House en die Jane Furse Memorial Hospital is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Oupa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10145 Nokang Street, Vergelegen, Jane Furse, 1085, Limpopo
- Gaste dink Papas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10145 Nokang Street, Vergelegen, Jane Furse, 1085, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang