Papas
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10145 Nokang Street, Vergelegen, Jane Furse, 1085, Limpopo
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Papas bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf en is in Vergelegen, Jane Furse geleë.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, 'n verwarmer, 'n waaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan op die dakdek op die derde verdieping wat 'n braai- en vermaakarea het en uitkyk oor Jane Furse.
Parkeerplek, asook vervoer, en 'n wasgoeddiens is beskikbaar vir gaste.
Gaste kan Jane Furse Plaza of Jane Furse Crossing-sentrums besoek wat verskeie winkels en restaurante bied, asook landmerke soos die Kgosi Mampuru II Koningshuis, en die Jane Furse-gedenkhospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Oupa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10145 Nokang Street, Vergelegen, Jane Furse, 1085, Limpopo
- Gaste dink Papas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10145 Nokang Street, Vergelegen, Jane Furse, 1085, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang