Successfully reported

Par La Mer

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. 'n Voltydse huishoudelike diens is beskikbaar teen 'n addisionele daaglikse fooi. 'n Breekskadefooi gelykstaande aan een nag se verblyf is nodig. Let asseblief daarop dat hierdie nie 'n dubbelverdiepinghuis is nie; die hoofhuis is op die grondvloer, terwyl die boonste vlak vir privaat gebruik deur die eienaar is. Die eienaar sal egter nie op die perseel wees wanneer dit in gebruik is nie. Daar is geen motorhuis beskikbaar nie, maar daar is oop, veilige parkering. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Besprekingsfooi van R500.00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 1409, Ekubo Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYjVhN2YwLTZkYjktNGViMC05MTVlLTlmMDhjYjExOTZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) Plot 1409 Ekubo Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.04029 30.22893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang