Successfully reported

Paradise Found

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantal S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend mooi en gerieflik. Die huis is pragtig en gerieflik, met die eienaars wat aan die kleinste besonderhede gedink het en daarvoor voorsiening gemaak het. Dit is verblyf wat soos 'n reuse pamperlang/bederf gevoel het. Elke vertrek het 'n uitsig oor die see. Voorwaar 'n paradys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful house. Fantastic beach view. Best holiday destination ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stap, son en strand. Paradise found! Dit was 'n heerlike wegbreek van 4 dae voor die begin van die winter. Ons het besonder lekker gebly in die pragtige, uitstekend toegeruste Paradise found! Alles wat benodig mag word is daar, bykomend 'n lekker braai patio met 'n pragtige see-uitsig. Ten spyte van ietwat bewolkte weer, het ons lekker strandlangs gestap asook die besonder mooi St. Blaize wandelroete - vanaf Danabaai tot Pinnacle Point en die 2e dag vanaf Mosselbaai na Pinnacle Point. Paradise found is beslis op ons

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir jou terugvoer.

Elza F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plek! Dit was 1 van die beste plekke waar ons nog gebly het. Toegerus met alles wat nodig is. Ruim, gerieflike stort. Die plek was mooi skoon en die uitsig is pragtig. Ons het so lekker gerus. Ons gaan vir seker in geen ander plek op Dannabaai bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle graag terug.

Dalene O
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Salig en ontspanne! Ons verblyf was ongelooflik lekker met die mooiste uitsig oor die see. Die omgewing is baie stil en rustig. "Paradise found" - die naam beskryf die woning perfek! Die huis is baie goed toegerus en pragtig binne. Welgedaan aan die Charles met die dekor wat kalmte en rustigheid skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Dana Baai is rustig en hierdie woning is fantasties geprys en absoluut pragtig! Ons het heerlik gebly in die ruim, netjiese asemrowende see-uitsig huis. Lieflike leefvertrekke en oor genoeg leefareas. Beveel hierdie vakansiewoning hoogs aan vir familie of gesin om te ontspan en die see te geniet. Ons boek vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir jou terugvoer. Julle is welkom om weer te bespreek.

Juan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Superb. Checking in was quite challenging - we had to collect the keys from a fuel station and they had no idea where the keys were. Other than that, absolutely amazing! The house had everything we needed (except towels, but they do warn beforehand) and met all our expectations. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole Skye L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Comfortable, relaxing and serene. Quiet neighbourhood with a beautiful ocean view. We didn't cook during our stay, but there is an outdoor braai with a solar light and a lovely kitchen. A perfect place to just relax and get away from home. It's nicely decorated and the bed was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Amazing. Absolutely delighted with my stay at Paradise Found! The ambiance was charming, the house immaculate, and the attention to detail truly impressive. The owner went above and beyond to ensure a comfortable experience. From the cozy decor to the top-notch service, every aspect exceeded my expectations. A perfect blend of luxury and warmth – highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Fantastiese ervaring, sal graag die plekkie weer wil besoek. Paradise Found is baie skoon en netjies en goed geleë. Dit bied 'n pragtige see-uitsig vanuit alle vensters en vertrekke. Beslis aan te beveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 109 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang